Megan's Head

A place where Megan gets off her head.

Take the Mickey Arthur

So Big Friendly tells me today that Poepteas coach Mickey Arthur says (I imagine this is him defending his job) “When I took over we were the fifth best one-day team in the world. We rose to number one this year.” He doesn’t say that it was for 3 whole seconds. Then he says of the Poepteas world cup performance,”We equalled our best performance yet in the tournament and I believe we found our best combinations for the one-day side.” Do me a favour. That should be considered a failure not an achievement. And if those were their best combinations then they show that they are LOSERS. Stop talking Mickey, at least long enough to change feet. Or long enough to LET A SPIN BOWLER HAVE A CHANCE! “How we can see the World Cup performance as a failure, I cannot understand,” Arthur said. Come off it Mickey. And you’re upset because you’re being called “Mickey Mouse”? Sies tog. Just shoesh! If you want to see for yourself, check out ‘Mickey Mouse’ tag upsets Arthur and you can read his whole pathetic whingeing justification.

Previous

Happy us

Next

Songs of Hangings and Redemption

1 Comment

  1. Paul

    This is a copy of the message I sent to RSG this morning

    Dis nou ‘n boodskap vir Maandag wanneer Jake White daar is. Jake het ‘n fantastiese job met die rugbyspan verrig–nie altyd populer nie maar die Bokke is ‘n span wat altyd gevaarlik lyk en die res van die wereld respekteer hulle. Vra asseblief vir Jake om met Mickey Arthur te gesels. Ons het geen vertroue in Arthur om die Proteas ‘n wenspan te maak nie. Arthur hol rond soos ‘n afkop hoender en will net aanmekaar almal tevredestel. Jake, se vir hom hy moet focus op wedstryde wen–maak gladnie saak wat ander se nie. As hy nie dit kan doen nie, vra hom om asseblief plek te maak vir iemand wat dit wel kan doen.

    Baie dankie. Ek verwag nie om my boodskap op die lug te hoor nie. Miskien sal Jake dink dis oneties om met Arthur te gesels, maar assegrootblerrieblief, as die geleentheid om met Arthur te praat wel gebeur, vertel hom tog hoe die krieketfans oor hom voel. Regtig man! Ons will ‘n slaggie voel hoe voel dit om te GLO in die Proteas, al wen hulle nie, maar ons het boggerol vertroue in hulle. Partymaal speel hulle fantasties. Ons weet almal hulle het al legendariese oorwinnings gehad, maar ander kere verloor hulle op soortgelyke legendariese wyse–Die span kannie met so ‘n moggetreffe game plan kompeteer teen spanne wat ernstig is omtrent krieket nie. En se vir hom ook, hou asseblief op met die verskriklike obsessie rondom kolwers, as jy nie op elke liewe aspek van die game elke moontlike klein voordeel benut nie dan gaan jy presteer soos die Proteas, partymaal fantasties en ander kere verbasend teleurstellend.

    Paul
    084 578 7377

    Ns Ek het hierdie Vrydag al geskryf. Ek het toe nog nie geweet dat ons sou wen nie. Dit het nie saakgemaak of ons sou wen nie. Wel, natuurlik het dit, maar ek het geweet dit sou ‘n titaniese stryd wees en nie ‘n Protea tipe van miskien raak ons lucky en moer ons hulle in die grond in, miskien nie. Ek kan nie genoeg se hoe verskriklik dit is om die radio aan te skakel en jy’s net seker van een ding–die Proteas is of 18 vir 3 of 140 vir 1 en dit hang amper uitluitlik af van hoe lucky hulle op die dag is.

Leave a Reply

Powered by WordPress & Theme by Anders Norén